Across
- 4. Staan ook bekend as witpyp.
- 5. Word met die hand in sigarette gerol en gerook.
- 7. Staan ook bekend as 'E'.
- 8. Word ingeasem of ingespuit.
- 9. 'n Ander woord vir LSD.
Down
- 1. Saammet verkouemedisyne is hierdie die mees algemeenste oor-die-toonbank verslawingsmiddel.
- 2. Word gesnuif, gerook in pype, bottels of flesse.
- 3. Dit is dun goue draadjies van gedroogde blare.
- 6. Dit sluit baie veskillende soorte soos bv. siders en wyn in.
- 10. 'n Ander woord vir metamfetamien.