Across
- 4. Kenner van velsiektes
- 7. 'n Deskundige van misdaad
- 9. 'n Spesialis in hartsiektes
- 11. Iemand wat van 'n ander land kom en hom in 'n nuwe land vestig
- 12. Werkplek van 'n kunstenaar of 'n fotograaf
- 13. Iemand wat sy land verlaat en hom in 'n ander land vestig
Down
- 1. Iemand wat nie sy eie mening het nie en met alles saamstem
- 2. Iemand wat altyd die positiewe in alles sien
- 3. 'n Ontwerper van dans
- 5. 'n Vertaler van 'n gesprek tussen mense wat mekaar nie verstaan nie
- 6. Iemand wat van Pole af kom
- 8. Iemand wat groot praat maar dit wat hy sĂȘ beteken niks
- 10. Plek waar wilde diere bekyk kan word
- 14. Iemand wat opstandig is
