Across
- 1. Sy lyf word koud beteken hy...
- 2. Iets wat sleg geword het.
- 4. Sonder om te beweeg.
- 9. Die omgewing of deel van die stad waar iemand bly.
- 10. ’n Toestel wat elektriese strome beheer.
- 11. ’n Lyk wat met verbande toegedraai is, veral in antieke Egipte.
- 12. Die eerste vertrek in ’n huis waar mens binnekom.
- 13. Iemand wat bleek is, lyk soos vrot...
- 14. ’n Speelding wat jy bou of aanmekaar sit.
- 15. Mev. Moerdyk druk elke oggend die...
- 16. Iets wat jy in jou vrye tyd doen en baie geniet, soos skilder of lees.
- 18. Die gevoel in jou (feelings, heart and mind).
Down
- 1. Skerp geluid
- 3. ’n Manier van groet.
- 5. Hare wat deurmekaar is, lyk soos 'n...
- 6. Stadig stap omdat jy bedruk voel.
- 7. ’n Sny brood wat bruin gebak is.
- 8. ...en klaar.
- 9. Tekeninge van ’n gebou, soos ’n huis of kantoor.
- 17. Die buitekant van ’n boek.
