Pieter se GAMING - BOSS LEVEL

1234567891011
Across
  1. 2. | Ek kyk video's oor die __________ opdaterings.
  2. 3. | Ek is __________ goed met die sniper rifle!
  3. 5. | Ek verkoop my mielies vir baie __________.
  4. 6. | Ek speel amper __________ dag Fortnite.
  5. 7. | Die koeie en die skape bly op die __________.
  6. 9. | Ek wil 'n groot huis op my plaas __________.
  7. 10. | Farming Simulator is __________ as Fortnite.
  8. 11. | Ek hou daarvan om groot __________ op die plaas te sien.
Down
  1. 1. | Ek en my __________ speel aanlyn saam.
  2. 4. | Op die plaas ry ek met 'n groot groen __________.
  3. 5. | Ons land __________ by Tilted Towers.
  4. 8. | Ons speel __________ saam; ons stop nooit nie.