Plaasskool Blokraaisel#1

123456789
Across
  1. 1. Wat se geluid maak 'n bees?
  2. 5. Wat is Prins se mamma se naam?
  3. 6. In watter plek word Prins gebôre
  4. 7. Wat moet Prins eerste leer doen?
  5. 9. Wat noem ons die baba van 'n koei?
Down
  1. 2. Watter dier maak 'n groot geraas?
  2. 3. Wat is die kleur van 'n gans?
  3. 4. Waar hardloop Prins en sy mamma?
  4. 5. Wat se geluid maak 'n skaap?
  5. 8. Waar bly die diere?