Planeet Aarde en die Ruimte

123456789
Across
  1. 1. Die Aarde word ook die _ Planeet genoem.
  2. 3. Dit is moeilik om die kenmerke van die Aarde te sien as ons _ op die grond is.
  3. 6. Vanaf die Aarde kan ons die Son, Maan en _ sien.
  4. 7. Die Aarde is die plek waar _ bly.
  5. 9. _ groei in die grond.
Down
  1. 2. Die Aarde het _ in sy atmosfeer.
  2. 4. Die _ is in die vorm van 'n bal.
  3. 5. Die _ maak dat die Aarde verweer om heuwels en valleie te vorm.
  4. 7. Mynwerkers werk in 'n _.
  5. 8. Die Aarde het _ vastelande.