Plante bl.5-15 en Diere bl. 1-3

12345678910111213141516171819
Across
  1. 3. Een rede hoekom plante sukkel om te groei is omdat die grond min - bevat.
  2. 6. Na fotosintese vorm daar suurstof en -
  3. 8. 'n Dier sonder n ruggraat.
  4. 9. Die groen pigment in 'n plant.
  5. 12. Spesiale kenmerk wat help dat 'n plant en dier oorleef.
  6. 17. Die blaar word gekook in - en dit verwyder al die chlorofil.
  7. 18. 'n Lagie op stingels en blare wat waterverlies keer.
  8. 19. Plante wat vir kos gekweek word.
Down
  1. 1. Die stof word gebruik om te toets vir stysel.
  2. 2. 'n Wilde plant wat as kos gebruik kan word.
  3. 4. Nie aktief groei nie totdat daar genoeg water is.
  4. 5. Klein bene in jou rug.
  5. 7. 'n Voorbeeld van 'n medisinale plant
  6. 10. As daar stysel teenwoordig is in 'n kos sal dit - verkleur.
  7. 11. Hierdie is 'n klas van vertebrate.Warmbloedig Hierdie dier kan sy eie liggaamstemperatuur beheer.
  8. 13. Suikeragtige vloeistof word gekook en vorm kristalle.
  9. 14. Die verskillende tipes plante en diere
  10. 15. 'n Boom in Namibie met klein blare.
  11. 16. Glukose word gestoor in die vorm van - in blare, wortels, stingels.