Poëtiese aspekte - Hersiening

12345678910111213141516171819
Across
  1. 2. 'n Lyntjie in 'n gedig.
  2. 4. Menslike eienskap word aan ‘n voorwerp gegee.
  3. 6. Die persoon wat in die gedig aan die woord is.
  4. 8. ‘n Geluid wat met woorde voorgestel word.
  5. 12. Vrye vers se rymskema.
  6. 13. Dui gewoonlik tydsverloop aan.
  7. 15. Een versreël loop oor na ‘n ander versreël sonder enige leestekens.
  8. 16. ‘n Spottende wyse om die teenoorgestelde te sê as wat bedoel word.
  9. 17. Enkele klanke in 'n versreël rym met mekaar.
  10. 19. Vergelyking, metafoor en personifikasie.
Down
  1. 1. Digter wil ekstra inligting deurgee.
  2. 3. Die weglating van ‘n woord of klank om by die ritme van die gedig te pas.
  3. 5. Konsonante word herhaal.
  4. 7. Wanneer twee sake teenoor mekaar gestel word.
  5. 9. Die gevoel wat verkry word as die gedig gelees word.
  6. 10. Sekere woorde / frases word herhaal om ‘n bepaalde idee te beklemtoon.
  7. 11. ‘n Verduideliking volg na die leesteken.
  8. 14. ‘n Paragraaf in ‘n gedig.
  9. 18. Gebroke rym se rymskema.