Across
- 2. Die "If-then-else" stelling kan gevind word onder watter oortjie?
- 3. Hierdie kode gebruik kort en lang bieps om woorde uit te spel.
- 4. Guglielmo ...het die eerste radio ontwerp
- 5. 'n Motor-antenna is 'n voorbeeld van 'n ...
- 6. Die "button A pressed" blok kan gevind word onder watter oortjie?
- 7. 'n Radio stuur 'n elektroniese ... uit
Down
- 1. Golwe wat nie fisiese kabels benodig nie.
- 8. 'n tipe stelling wat besluit wat om te doen in 'n spesifieke situasie.
