Across
- 2. en As..moet hy gereedmaak(Ezekiel 46:5-8)
- 6. Een van die Bybel boeke (Spreuke van...)
- 9. n krui wat gebruik was by Jesus se kruisiging.Dit was ook in die ou testament gebruik as n serimoniese skoonmaak middel (Levitikus 14:1-4,John 19:29)
- 10. Die deure van die .... (Jop 3:9-11)
- 12. Dit sal n .... met hulle wees( ezekiel 37:22-27) (twee woorde)
- 14. Voƫls wat deur God gestuur is om Elijah te voer (1konings 17:2-6)
- 15. Die naam van die disiepel wat Judas vervang het (Acts 1:26)
- 16. Dit was Obed se ma (Ruth 4:13-17)
Down
- 1. God van (Isaiah 37:14-17)
- 3. Maar die natuurlike mens neem nie die dinge van die gees aan nie want is vir hom...(1Corinthians 2:14)
- 4. Toe het ek ge..... soos my beveel was.(ezekiel 37:6-7)
- 5. Deel van die 10 plae
- 7. God spreek op ... Maniere( Jop 33)
- 8. Woorde wat Juses gepreek het terwyl hy in die...(John 8:20)
- 11. Berg waarteen die noag se ark gerus het. Dit was ook die grootste berg in die Bybel (Genesis 8:1-4)
- 13. die hout van (Ezekiel 37:15-17)
