Across
- 4. 'n klein riviertjie
- 5. 'n lae gebied tussen heuwels of berge
- 6. 'n steil helling tussen 'n plato en 'n laer gebied
- 7. die begin van 'n rivier of spruit
- 8. laagliggende land wat naby die see is
- 9. waar die see en die land bymekaarkom
- 11. die gebied waaruit 'n rivier en sy sytakke water kry
Down
- 1. al die riviere en spruite in 'n opvanggebied
- 2. 'n groep of ketting van berge
- 3. hoë plat binnelandse dele van 'n land
- 4. 'n spruit of rivier wat in 'n groter rivier vloei
- 10. waar 'n rivier in die see vloei
