Sagaria

12345678910
Across
  1. 2. Wat het die man in die derde visioen in sy hand gehad?
  2. 3. Die man in die eerste gesig wa op ‘n bruin perd in ‘n diep _____
  3. 4. Waarvan was die deksel van die graanmandjie in die sewende gesig gemaak?
  4. 7. Die Here sê vir die volk dat hulle hul moet ____________
  5. 9. Waarin sal God woon?
  6. 10. Wie was binne die graanmandjie in die sewende gesig?
Down
  1. 1. Wat was aan weerskante van die kandelaar?
  2. 5. Wie het geregeer in die vierde regeringsjaar?
  3. 6. Hoe lank was die boekrol wat in die lug gesweef het?
  4. 8. Hoe leef die nasies waarteen God se toorn losgebreek het?