Samevoeging Blokkiesraaisel

12345678
Across
  1. 2. Ek ______ in Jesus.
  2. 3. Wanneer ons gelukkig is ________ ons, om vir die mense te wys ons is vriendelik.
  3. 5. Wanneer ek vinnig werk.
  4. 6. As dit donker is gebruik ons 'n ________ om rond te kyk.
  5. 7. Ons speel rugby op die _______.
  6. 8. Wanneer ek saggies met iemand gesels.
Down
  1. 1. Die dogtertjie lyk so ______ in die rokkie wat sy vandag aan het.
  2. 2. 'n Olifant is 'n _________ dier.
  3. 4. Ek drink my koeldrank uit 'n ________.
  4. 5. As ons klaar in die oggende sport geoefen het is ons ____.
  5. 7. As pappa 'n ______ vertel lag die hele gesin.