sdg

1234567891011
Across
  1. 3. Die wêreld se langste dier (10)
  2. 4. ’n Varkie wat met sy stert in die lug hardloop (8)
  3. 5. ’n Masssiewe dier met groot tande wat in water en op land bly (7)
  4. 7. Die vinnigste soogdier (10)
  5. 8. ’n Knaagdier wat ’n bietjie soos ’n kangaroe lyk (10)
  6. 10. ’n Knorrige lid van die Groot Vyf (6)
  7. 11. Afrika se grootste wildsbok (5)
Down
  1. 1. ’n Stekelrige, swart-en-wit knaagdier (9)
  2. 2. ’n Gekolde lid van die Groot Vyf (7)
  3. 6. Die swaarste dier wat op land lewe (7)
  4. 9. ’n Gestreepte dier wat aan perde verwant is (5)