Across
- 2. dis yskoud en jy eet dit in die somer
- 4. groei in jou tuin
- 5. Dis 'n baie koue seisoen
- 6. maak jou hande warm
- 9. 'n gevoel teenoor jou gesin en vriende
- 10. 'n seisoen van blomme en nuwe lewe
- 12. dit hou jou nek lekker warm
- 13. die son skyn en dis lekker warm tydens hierdie seisoen
- 15. trek dit aan om warm te kry
- 16. jy kan 'n sneeuman daarmee bou
Down
- 1. 'n sport wat seuns in die winter speel
- 3. jy hou dit oor jou kop wanneer dit reën
- 7. Jesus is gebore
- 8. die blare val van die bome af tydens hierdie seisoen
- 11. 'n sport wat meisies in die winter speel
- 14. jy____ in die swembad