Across
- 3. Pieter drink ‘n (yskoud) koeldrank.
- 4. Die man het ‘n (wreed) dood gesterf.
- 6. Dit is ‘n (gril) spinnekop.
- 7. Die kleuter is ‘n (woelig) seun.
- 9. Leon dra sy (nuut) baadjie.
- 10. Die kobra is ‘n (dood) slang.
Down
- 1. Ouma kook (heerlik) kos.
- 2. Die bad is vol (modder) water .
- 5. Gert is ‘n (braaf) seun.
- 8. My tannie is ‘n (gaaf) vrou.
