Spellys - twin vowels

123456789101112
Across
  1. 2. Caitlin (sell) haar fiets.
  2. 5. Die ___ gee vir ons wol.
  3. 6. Thenjiwe (pay) vir haar kos.
  4. 8. As 'n mens nie jok (lie) nie is jy _______
  5. 10. Die koning dra 'n (crown)
  6. 12. Die (wall) is baie hoog.
Down
  1. 1. Ek grou 'n gat met 'n (spade)
  2. 3. Die (problem) is moeilik.
  3. 4. Iba het oor die straat _______.
  4. 5. Die meisie _____ met 'n Barbie.
  5. 7. Die vark ruik ____
  6. 8. Die ____ swem op die water.
  7. 9. Ons eet ______ as dit warm is.
  8. 11. Die ____ brand warm.