Stella

12345678910
Across
  1. 4. Heuning wat nog in die was selle is
  2. 5. ‘n Paar dun aanhangsels op die kop van ‘n insek
  3. 7. ‘n Soet vloeistof wat deur die blomme gemaak word
  4. 8. Sy is die hoofkarakter in die boek
  5. 9. ‘n familie van jongelinge in die byekorf
Down
  1. 1. Waar die bye die heuning maak en bêre
  2. 2. ‘n Ovaal of ronde voorwerp wat die Koningin lê
  3. 3. ‘n Soet, taai vloeistof wat gemaak word deur bye
  4. 6. ‘n Persoon wat met byekorwe werk
  5. 10. 'n Poeier wat bye vanaf manlike blomme versamel