Across
- 2. Gallilei ontdek die eerste vier mane van die planeet.
- 4. Wetenskaplike vertakking wat handel oor heelal.
- 6. Hy gebruik die eerste teleskoop om ruimte te verken.
- 7. Dorp in die Karoo waar SA groot ruimtenavorsingsstasie het.
- 8. Hy stel die wette van swaartekrag vas.
- 10. Hy ontdek Uranus saam met sy suster.
- 11. Hy stel vas dat planete se wentelbane elipsvormig is.
Down
- 1. Hy is die eerste wat die son as middelpunt van ons sonnestelsel beskou.
- 3. Kalender wat ons vandag gebruik.
- 4. Square Kilometre Array
- 5. Rivier in Egipte wat vir voorspellings gebruik is.
- 9. Die naam van ons sonnestelsel
