Suid-Afrikaanse Nasionale Dae

1234567891011121314
Across
  1. 2. Op 25 Mei word die diversiteit,eenheid en potensiaal van die Afrika kontinent gevier.
  2. 6. Hierdie dag het voorheen as tweede Kersdag bekend gestaan.
  3. 9. Op 16 Desember word versoening tussen verskillende kulture gevier. Op hierdie dag vier Afrikaners ook Geloftedag.
  4. 10. Die Maandag na Paasfees is daar 'n spesiale dag vir gesinne.
  5. 12. Op 16 Junie herdenk ons die opstand van skoliere in Soweto in 1976.
  6. 13. Op 24 September herdenk ons die land se verskillende kulture.
  7. 14. Op 1 Januarie word begin van die nuwe jaar gevier.
Down
  1. 1. Op 27 April herdenk ons die eerste demokratiese verkiesing van 1994
  2. 3. Vrydag Christene herdenk Christus se kruisiging
  3. 4. Op 18 Julie word Suid-Afrikaners aangemoedig om 67 minute van hul tyd te skenk, in herdenking van Mandela se 67 jaar van diens in Suid-Afrika.
  4. 5. Op 21 Maart word gebeurtenisse by Sharpeville herdenk.
  5. 7. Op 9 Augustus word die regte van die vrou erken en bevorder.
  6. 8. Op 1 Mei word klem gelĂȘ op werkers se regte.
  7. 11. Op 25 Desember word Christus se geboorte gevier.