SW 1: Natuurrampe

123456789101112131415
Across
  1. 1. gereelde styging van die vlak van die see
  2. 4. gesmelte rots bo die aard-oppervlak
  3. 6. buitenste laag van die aarde
  4. 7. hewige tropiese storm met swaar reën en sterk winde
  5. 8. iets verskriklik wat gebeur wat 'n gevaarlike situasie veroorsaak of groot skade aanrig
  6. 9. reën met 'n hoë vlak koolstof-monoksied
  7. 10. geleidelike toename in die aarde se temperatuur wat deur hitte veroorsaak word wat nie uit die atmosfeer kan ontsnap nie
  8. 12. punt op die aard-oppervlak direk bo die oorsprong van 'n aardbewing
  9. 14. bestuur, toesig en kontrole
  10. 15. gesmelte rots onder die aard-oppervlak
Down
  1. 2. segmente van die aarde se oppervlak
  2. 3. om iets na sy oorspronklike toestand te herstel
  3. 5. plante wat nie natuurlik in 'n land voorkom nie
  4. 11. grond wat gewoonlik nat of noder water is
  5. 13. swaar seisoenale reën in die suide van Asië