SW - GESK

1234567891011
Across
  1. 3. regeringstelsel in `n land waar lamal kan stem om leiers te verkies
  2. 5. Die hoof van `n politieke party wat deur sy party verkies word
  3. 6. die party wat 63% van die stem gekry het in 1994
  4. 8. die party wat tweede gekom het in die 1994 verkiesing met 20%
  5. 11. Dinge wat van mense verwag word
Down
  1. 1. Sisteem waarvolgens gemeenskap of staat regeer word
  2. 2. Tipe van verkiesing waar regeringstelsel almal in `n land kan stem vir
  3. 4. land se belangrikste wet
  4. 7. dinge wat mens toegelaat word om te doen
  5. 9. Mense van `n land
  6. 10. Wys watter mens of mense/pary jy wil kies