Across
- 6. afval van toilette en dreine
- 7. om weer te gebruik in plaas van weg te gooi
- 9. water wat in grotte en riviewe onder die grond geberg word
- 11. water in samme, mere, riviere
- 14. natuurlike plek wat water opgaar
- 15. om water vir later te hou
- 17. om vuil te maak
- 18. iets wat ons nodig het en gebruik
- 20. water wat verander van vleistof na gas
Down
- 1. water in die oseaan en see
- 2. voorwerpe soos emmers, bottels en bokse
- 3. klein rivier; water wat vloei
- 4. plek waar water uit die grond kom
- 5. water wat in 'n wolk verander
- 8. mensgemaakte meer wat water opgaar
- 10. natuurlike nat gebied langs strome en riviere
- 12. iets wat mens nie kan gebruik nie soos vuil water
- 13. skyn en verhit alles
- 16. tenk waar boere water vir hulle diere opgaar
- 19. water kom uit die wolke as reën
