Across
- 4. Leesteken wat aandui dat 'n pouse volg.
- 6. In uitspraak, wanneer 'ronde' klanke as 'plat' uitgespreek word.
- 7. Simbool op vokaalklanke geplaas word om aan te dui dat die klank in twee gedeel word wanneer dit uitgespreek word.
- 8. Tweeklank.
- 9. Simbole wat in geskrewe tekste gebruik word om aan te dui hoe die teks gelees moet word.
- 11. Opdeel van woorde op grond van spelling.
- 13. Skryfteken wat by sommige meervoude gebruik word.
- 14. Simbole wat in geskrewe tekste aandui hoe klanke uitgespreek word.
Down
- 1. Term vir woorde wat dieselfde klink, maar verskillend uitgespreek word.
- 2. Afkorting wat soos 'n woord gesê kan word.
- 3. Term vir woorde wat soortgelyke betekenis het.
- 5. In uitspraak, wanneer 'plat' klanke as 'rond' uitgespreek word.
- 10. Simbool op /e/ of /o/ klanke geplaas word om te wys dat dit lank uitgespreek word.
- 12. In uitspraak, wanneer twee klanke as een uitgespreek word.
