Across
- 4. Verklein woord van 'tamaties'
- 6. Temo woon hier.
- 7. Die eerste diere wat van haar plante eet.
- 8. Die koeie gebruik dit om die hekkie oop te maak.
Down
- 1. Verlede tyd van 'wegjaag'
- 2. By die skool leer sy hoe om plante te ___.
- 3. Sinoniem vir 'werkies'
- 5. As kos heerlik is dan ___jy daaraan.
- 9. Klippies en ___ was ongewens in haar tuin.
- 10. Hulle span dit oor die tuintjie om die voƫls weg te hou.
