Tik-Tik van treintrok...

1234567
Across
  1. 3. 'n Ander woord vir 'tasse'
  2. 5. 'n Ander woord vir 'spoorlyn'
  3. 6. 'n Sinoniem vir 'verniet'
  4. 7. As 'n mens iets goed ken, is dit _____
Down
  1. 1. Die rooi vloeistof in 'n mens se are
  2. 2. Een woord vir 'om te toer'
  3. 4. As 'n mens nie rus vir jou siel kan vind nie, is daar 'n __________ in jou