Trevor Noah hoofstuk 16

1234567891011121314
Across
  1. 4. Trevor was 'n natuurlike _______________
  2. 6. In graad 9 het Chinese kinders hier ingekom
  3. 7. Ons het heeldag CD's ___________ en saans ge-DJ by partytjies.
  4. 8. Teen matriek het Trevor R_________ per week verdien.
  5. 10. Die beste deel van Alexandra
  6. 12. Bolo se ouers was professionele _____________
  7. 13. Bongani het hier gebly.
  8. 14. Hy was 'n rekenaarboffin
Down
  1. 1. Hierdie pel van Trevor kon baie goed dans.
  2. 2. Een van die Chinese kinders
  3. 3. Meeste wit kinders wat Trevor geken het, het 'n ________ gevat na matriek.
  4. 5. Daar was 'n lae ___________ in die middel van die pad wat voor Bongani-hulle se huis verbygeloop het.
  5. 9. Dit was Trevor se eerste optrede as DJ in Alex.
  6. 11. Bolo en Andrew se middelman