Across
- 2. -Om 'n hond te lei.
- 7. - 'n woord vir spesiale vriend wat jy liefhet en versorg.
- 9. - 'Pratende voël'
- 10. - 'getroue viervoeter'
- 11. - 'Oranje water dier wat in water swem'
Down
- 1. - 'Klein knaagdier in 'n hokkie'
- 3. - Kos vir troeteldiere.
- 4. - 'Nagdier met 'n sagte pels'
- 5. - 'n dier met ‘n harde dop om sy liggaam’
- 6. - 'Fluffy (donserig) diertjie wat wortels eet'
- 8. - Dra dit om die nek van 'n troeteldier.
- 12. - Dokter vir troeteldiere.
