U klank

12345678
Across
  1. 2. Die water .......... uit die kraan.
  2. 4. Ek ............ met Wiskunde.
  3. 6. Ek sit `n .......... op my kop wanneer dit koud is.
  4. 8. By die grens, ry ek oor die ...........
Down
  1. 1. Ek eet met `n ........ en `n mes.
  2. 3. Jannie het ........ in sy toets gekry.
  3. 4. My ma se dogter, is my ..........
  4. 5. Ek het ge...... in my Wiskunde toets.
  5. 7. Daar is `n vlieg op jou .............
  6. 8. `n Manlike koei, word `n ........ genoem.