Across
- 4. 'n Orgaan binne jou lyf wat help met asemhaling
- 6. 'n Ronde ding aan jou vinger.
- 7. Lek 'n Roomys daarmee.
- 8. 'n Dier wat seil en jou pik.
- 10. Skakel dit aan in die donker.
- 11. Wanneer jy te veel eet, pyn dit.
- 12. Sy lĂȘ 'n eier.
Down
- 1. Laerskool Lochnerhof is een.
- 2. Jy mag nie in die skool se _____ hardloop nie.
- 3. Jy het twee weerskante van jou neus.
- 5. Hou hande vas en maak 'n sirkel.
- 9. Sluk dit in, soos medisyne.
