Voedselkettings

12345678910
Across
  1. 3. 'n Dier wat op dooie diere voed.
  2. 6. 'n Dier wat beide plante en diere eet.
  3. 8. 'n Dier wat slegs plante eet.
  4. 9. Oorvleuelende Voedseldkettings
Down
  1. 1. 'n Diagram wat wys hoe energie van een organisme na 'n ander oorgedra word.
  2. 2. diere wat ander diere jag en eet.
  3. 4. 'n Lewende organisme wat sy energie ontvang deur ander organismes te eet.
  4. 5. 'n Gas wat deur diere uitgeasem word en deur plante gebruik word om voedsel te produseer.
  5. 7. Diere wat deur ander diere gejag en geƫet word.
  6. 10. 'n Gas in die lug wat plante vrystel en diere inasem om te oorleef.