Across
- 5. Proses waardeur melk verhit word om dit langer te laat hou.
- 8. Die proses waardeur gisse of bakterië gebruik word om koolhidrate in sure, alkohol of koolstofdioksied te verander.
- 9. 'n Metode om voedsel te preserveer in soutwater of asyn.
Down
- 1. Voedsel waarby vitamiene en minerale gevoeg word.
- 2. 'n Vorm van wanvoeding veroorsaak deur onvoldoende proteïne in die dieet.
- 3. 'n Siekte waar die liggaam nie bloedsuikervlakke kan beheer nie.
- 4. Behandeling vir diabetes.
- 6. Verwerking van voedsel sodat dit langer hou.
- 7. Tande begin doodgaan en verrot.
