Voortrekker Blokraai

1234567891011121314
Across
  1. 1. 10 reëls hoe 'n Voortrekker moet lewe.
  2. 4. Die toekenning wat Gr 7's kry
  3. 8. 'n Hoërskool Voortrekker
  4. 10. 'n Seun van Gr R tot Gr 7 wat 'n voortrekker is
  5. 11. Wanneer jy iets voor getuies belowe
  6. 13. Leuse van die Voortrekkers.(een woord)
  7. 14. Die B van ABC staan vir ....
Down
  1. 2. 'n Voortrekker dogter van Gr R tot Gr 7
  2. 3. Die persoon wat leiding neem in 'n kommando
  3. 5. Die A van ABC staan vir ...
  4. 6. Voortrekkerwapen bestaan uit 'n wiel en 'n ...
  5. 7. Die C van ABC staan vir ...
  6. 9. Kleure van die voortekkervlag is rooi, wit en ...
  7. 12. 'n Voortrekker waardeer en bewaar sy ...