Vorme van Eiernaarskap

12345678910
Across
  1. 2. dit is n regspersoon wat deur die regering geskep word om namens hom aan kommersiële aktiwiteite deel te neem.
  2. 6. _________ aanspreklikheid kan beskryf word as: Daar kan moontlik op die persoonlike bates van die eienaar gebruik gemaak word om die skuld van die onderneming te betaal.
  3. 7. Ooreenkoms tussen twee of meer partye wat ooreengekom het om finansiering en samewerking te bewerkstellig om gemeenskaplike sakedoelwitte na te streef.
  4. 8. wattse tipe onderneming se hoofdoel is om diens te lewer en nie wins te maak nie.
  5. 9. ____________ aanspreeklikheid kan beskryf word as: Verliese is beperk tot die bedrag wat die eienaar in dienbesigheid belê het.
Down
  1. 1. die volgende is n voordeel van watter ondermingsvorm:kan omgeskakel word n privaat maatskappy en lede kan aandeelhouers word.
  2. 3. ____________ maatskappy is n maatskappy wat geregistreer is om sy / haar aandele aan die algemene publiek aan te bied.
  3. 4. die onderneming se doel is om wedersydse voordeel te skep vir al sy lede
  4. 5. Gaan voort om te bestaan, selfs as daar n verandering van eienaarskap plaasvind
  5. 10. Dit is maklik om vas te stel, aangesien daar geen wetlike formaliteite bestaan ​​in die vorming van die onderneming nie is n eienskap van watse ondernemingsvorm?