Across
- 5. Leef .... is ons tema vir hierdie jaar.
- 6. Naam van VLVK President
- 7. Naam van tydskrif is .... en Haard
- 9. Engelse afkorting vir Wêreldbond van Plattelandse Vroue
- 10. Bewaar ons .... was VLVK projek vir 2022
- 11. Hierdie studierigting dek naaldwerk, breiwerk en hekelwerk
- 12. Hannelie .... is ons Sirkelpresident
Down
- 1. Ons het dit bymekaargemaak vir ons Sirkelprojek
- 2. Hoofkantoor is in ..... huis
- 3. Ons het dit vir Huis Gouejare bymekaargemaak.
- 4. Dit was hierdie jaar die kompetisie vir die Wisselafdeling
- 8. Hoofkantoor is hier geleë.
