Across
- 5. Magma wat op die aardoppervlakte uitvloei word ____ genoem
- 6. Die wetenskap van bewegende tektoniese plate
- 8. Tektoniese plate wat breek veroorsaak ____
- 10. Aardbewings en vulkane kom veral langs die ____ van tektoniese plate voor
- 11. Ons onderskei tussen ____ streke in die bou van die aarde
- 15. Hitte wat beweging in die mantel veroorsaak
- 16. Die _____ kern is vloeibaar
- 17. Die middelste deel van die aarde
- 18. Tektoniese plate dryf op ____ in die mantel
- 19. Die energie wat vrygestel word tydens aardbewings wat in trillings deur die aardkors beweeg, word ___ golwe genoem
- 20. Die los nate waar tektoniese plate aan mekaar raak
Down
- 1. ___ is 'n voorbeeld van minerale wat deur vulkaniese uitbarstings in die rotse vorm
- 2. Voorbeeld van rampe binne die aardkors
- 3. Tsunami's is 'n ___ gevaar van vulkane
- 4. Vulkane wat wel nog kan uitbars en rook uitblaas
- 7. Rampe as gevolg van prosesse bo-op die aardkors
- 9. Studie van aardbewings en hul uitwerkings
- 12. Kontinente en die odeaanvloer vorm die _____
- 13. Na elke groot aardbewing is daar 'n aantal ___
- 14. Die gedeelte word kortweg NiFe genoem
