Across
- 2. J. Wanneer jy die heeltyd bekommerd is oor iets.
- 4. O. suikersiekte.
- 6. F. Dra suurstof na jou longe.
- 8. E. Kos in jou maag.
- 12. P. As jy baie oorgewig is.
- 13. W. wanneer jy bly is.
- 15. T. Die proses om 'n keuse te maak.
- 17. H+I. Jy het albei nodig om asem te haal.
- 18. N.as jy gym raak jy ....
- 19. R. As jy nie meer lus voel vir die lewe nie
- 20. V. Hormoon wat jou gelukkig laat voel
Down
- 1. G. Witstof en grysstof.
- 3. L. arms en bene.
- 5. C. Wanneer 'n bord val.
- 7. Q. Verminder beenweefsel.
- 8. M. as jy nie wen nie het jy ...
- 9. K. Wanneer jy rus is jy...
- 10. A.Dit voorsien die raamwerk om die liggaam se vorm te behou.
- 11. D. Jou liggamshouding.
- 14. U. Om inligting te ruil.
- 15. B.Dit verkummel maklik.
- 16. S. Hoe jy oor jouself voel en sien.