Across
- 5. Waar jou reis heen vandag sal wees….
- 8. Een van 2016 se Pantone kleure van 2016
- 9. Twee dae na jou troue is dit…
- 10. Die Chinese jaar waarin jy trou
Down
- 1. Klein vruggies in jou agtertuin
- 2. Hierdie ikoniese sanger is pas die Nobel Prys vir Literatuur toegeken
- 3. Die blommegeur van September by Mimosa
- 4. ’n Luisterryke ('auspicious') maand om in te trou volgens die Chinese
- 6. Die kleur van jou kindertyd-beursie
- 7. ’n Oulike Amerikaanse Aktrise wat op jou troudag 34 word
