Watter leesteken kort aan die einde?

123456789
Across
  1. 2. Die seun hardloop skool toe*
  2. 4. Eina* Die by het my gesteek*
  3. 7. *y is my beste vriend.
  4. 8. Dit is 'n baie ho*e boom
  5. 9. *Ek is baie moeg,* sê Mamma.
Down
  1. 1. Pappa sê* "Ons gaan nou ry."
  2. 3. Waar is my blou pen*
  3. 5. Die kinders loop speel*speel huis toe.
  4. 6. Ek hou van appels* pere en piesangs.