Across
- 4. Getalle wat 'n res 1 het as deur twee gedeel word
- 5. Getal word deur 2 gedeel
- 9. Brei die getal uit in sy eenvoudigste vorm
- 10. Geslote vorm wat net reguit sye het.
- 11. Grafiek met stawe en spasies
- 12. Dui die plek aan waar die getal staan
- 14. Getalle wat deur twee kan deel sonder enige res
- 15. Tabel wat prentjies gebruik.
- 16. Van groot na klein
Down
- 1. vorm 'n Plat vorm wat net 'n lengte en breedte het.
- 2. Sit nog dieselfde hoeveelheid by
- 3. 'n Veelhoek met vyf sye
- 6. Tabel wat strepies gebruik in groepe van 5.
- 7. Dui die waarde van die getal aan
- 8. Van klein na groot
- 13. Ander woord vir tafels
