Woorde wat die -ou- klank in het

1234567891011121314151617
Across
  1. 3. ek brou die sop
  2. 4. ek sit op my boude
  3. 5. ons maak vuur met hout
  4. 8. ek trek my kouse aan
  5. 11. my mou is vuil
  6. 12. ek gooi sous oor my kos
  7. 13. oupa is oud
  8. 15. die man en vrou trou
  9. 17. diere bly in die woud
Down
  1. 1. goud is geel
  2. 2. ek vou my klere
  3. 3. die lug is blou
  4. 4. pa bou 'n muur
  5. 6. ouma bak koekies
  6. 7. die tou is bruin
  7. 8. die winter is koud
  8. 9. ek hou van sout chips
  9. 10. die vrou soek haar man
  10. 14. die pou het mooi vere
  11. 16. my hond is oud