Zackie - Die Pretpark

1234567891011121314
Across
  1. 4. Wat koop Anton by 'n stalletjie om te eet?
  2. 6. Wie is die boelie in die storie?
  3. 7. Wat is Zackie se beste vriend se naam?
  4. 9. Watter kleur is Zackie se huis?
  5. 10. Wat is 'n 'bat' in Afrikaans?
  6. 11. Wat het Vincent op sy kop gehad om soos die Laggende Spook te lyk?
  7. 12. Wat is die trein se naam?
  8. 14. Wat is 'cotton candy' in Afrikaans?
Down
  1. 1. Watter kleur is Zackie se familiekar?
  2. 2. Watter nommer is op Zackie se huis?
  3. 3. Watter karakter gaan Zackie se sussie in die konsert wees?
  4. 5. Agter wat sien Anton die Laggende Spook eerste?
  5. 8. Wat is die straat se naam waarin Zackie bly?
  6. 13. Wat is Zackie se sussie se naam?